Die ure , dae, weke loop naatloos inmekaar.. Al word dit steeds woedend warm, is die somer , soel aande ongetwyfeld klaar.. Later lig word, vroeg skemer, die eerste alarm van nog ‘n najaar, nog ...
Read More
Category: Afrikaanse Gedigte/Poetry
Die sonde soek my op hoe ek ookal beur en veg… Dit wil maar net nie stop! Al probeer ek, kruip krimpend weg.. Soos ‘n skilpad skuil in sy harde dop het ek my ook doelbewus onttrek van alle...
Read More
My lewe is nou ‘n lang grys gang vol skadu’s met blertse hier en daar.. Soms oorweldig die gevoel my, ‘n dringende drang om blindelings te vlug, maar hoe en na waar? Daar is, ek wis ...
Read More
Ek wis dis beslis net ‘n vreemde droom.. Swewend tussen los wit wolke.. Woasige ballsoos verleidelike,geklopte room. Die hemel skoon blou,sonstrale suiwer,flitsende silwer dolke. Een vir een ver...
Read More
Ek worstel wroegend deur die donker mag met skimme, spoke sonder naam van weleer. Vormlose, folterende figure vervaag met tekens van drag.. Bring vreeslose vrede, al wat ek begeer.. O, ek weet die spo...
Read More
Dit is soos ‘ knaende kanker wat my van binne begin opvreet.. Ons was maar altyd, soveel jare ,mekaar she banker.. Maar nou dobber ek doelloos na waar, wie sal west? My hart is soos ‘n bon...
Read More
Woorde Ek wandel in die wereld van woorde, dwaal in ‘n ander droom dimensie.. Soos die komponis in ademlose akoorde van ‘n nuwe magiese melodie… Die gewone gegons, aanhoudende gedrui...
Read More
- 2 of 2
- « Previous
- 1
- 2