Skip to content
  • Home

Ina Orton in South Africa: During and after Apartheid

My personal space on the web encompassing my view of the world of today and my poetry written over a protracted period of time.

Category: Afrikaanse Gedigte/Poetry

Afrikaanse Gedigte/Poetry • General

Nuwe Jaar 2023

1 January 20231 January 2023
Dis weereens ‘n splinternuwe jaar. Soos spierwit, skoon bladsye wat ons almal in die gesig staar. Dit sal ons hul weldrae vinnig vol skrywe. Elk se storie lyk, vertel so anders. Elke bladsy kry ... Read More
Afrikaanse Gedigte/Poetry

Nuwe liefde: ‘n sonet

16 August 201916 August 2019
Nuwe liefde: ‘n sonet
Read More
Afrikaanse Gedigte/Poetry

Lewenspaadjie

5 April 20195 April 2019
Lewenspaadjie
Meeste mense beweeg in nou, reguit straatjies, prisoniers van die dodelike, daaglikse sleur. Soms is dit deeglike, goed beplande paadjies. Meestal het dit egter onwillekeurig gebeur.. So dikwels word ... Read More
Afrikaanse Gedigte/Poetry

Keuses

7 September 20177 September 2017
Keuses
Ek will so graag dig, skryf, maar jy verwar, maak my gedagtes sommer stomp! Ek will my emosies neer pen, iets wat my dryf, maar ek kry nie rigting , my woorde is lomp!   Jy het beslis iets daarme... Read More
Afrikaanse Gedigte/Poetry

Somerdae

22 August 201723 August 2017
Somerdae
Read More
Afrikaanse Gedigte/Poetry

Alleen

12 August 201716 August 2017
Alleen
My  hart is vol van verlange , my gemoed loop oor van smart.. Ek is die eensame gevangene van die alleen stap op die laaste stuk pad My uurglas loop elke dag sneller leeg. Hoop is min , geen tyd vir ... Read More
Afrikaanse Gedigte/Poetry

Fotoprentjie

9 August 2017
Fotoprentjie
Read More
Afrikaanse Gedigte/Poetry

Nagwaak in die township

25 October 2016
Nagwaak in die township
In die verte blaf ‘n eensame hond. Die vuur knetter verbete om die potte. In die ooste lig rosige morestond. Nagwaak is verby,van korte duur,dis nog soel,laat somer.. Die eerste sonstrale breek ... Read More
Afrikaanse Gedigte/Poetry

Jagters

9 June 20145 April 2019
Jagters
Hoekom doen julle, mans dit, en dit gebeur aanhoudend keer op keer! Is  elke man bang ek wil op sy kop sit terwyl hy my net wil tem en dan beheer! Gewoonlik weet ek, sien ek gou. Die oog en lyf praat... Read More
Afrikaanse Gedigte/Poetry • General

Koelte

9 February 201417 April 2015
Koelte
In die koelte van my kamer waar ek kan dink, droom wat ek wil sonder die aanhoudende aanvalle wat hamer teen my brein wat graag in kalmte verstil… Weg van die doellose gedoem doem, oorverdowende... Read More
  • 1 of 2
  • 1
  • 2
  • Next »

Recent Posts

  • Nuwe Jaar 2023
  • Christmas
  • The Star
  • Book of life
  • Nuwe liefde: ‘n sonet

Archives

  • January 2023
  • December 2022
  • December 2019
  • August 2019
  • April 2019
  • May 2018
  • December 2017
  • November 2017
  • September 2017
  • August 2017
  • March 2017
  • October 2016
  • August 2016
  • March 2015
  • June 2014
  • May 2014
  • March 2014
  • February 2014
  • January 2014
  • December 2013
  • November 2013
  • October 2013
  • September 2013
  • August 2013
  • July 2013
  • June 2013

Topics

  • Afrikaanse Gedigte/Poetry
  • General
  • Poetry
Theme Designed by InkHive. © 2025 Ina Orton in South Africa: During and after Apartheid. All Rights Reserved.