My jeug ,grootste deel van my lewe
is ongemerk, ongetwyfeld daarmee heen…
Ouderdom, met skewe, sukkelstap , is ‘gegewe..
Onsigbaar vir ander, help nie om te ween,
ru, gevoellloos uit die pad gestoot.
Onbruiker vir die nuwe nageslag!
Hulle beur ongestoord, haastig voort,
maak geraas met voetstappe gepraat, gelag!
Volgens ons geliefde Gods onsterflike Woord
is ek nou , leef ek in my laaste dekade..
Dit is Sy Voorspelling, met die mens Sy Akoord…
Per slot van rekening tog pure Genade!
Want wie wil tog vir eig lewe
in ‘n woeste, wereld sonder vrede?